Die Flambojante, parmantige pianis – Rocco de Villiers – wat die klawers klop, een loslit grapjas aanbieder en skaterlag familie-pret en plesier! “Beter assie Bure is terug op  SABC 2. Die speletjie-program vol kaskenades met twee spanne wat gaan kopkrap en wikkel om te sien wie gaan wegstap met titel en tot R30 000.

 

Read More